Gaan kuier op die strand en bou sandkastele, kyk na die haai en die seekat onder die wateroppervlak en ontdek ander seediere soos seeskilpaaie en swaardvisse! Vind uit watter diere woon bo-op en onder die yslaag en sluit aan by 'n duikspan om te gaan kyk na 'n ou skeepswrak op die seebodem!
Hierdie kartonboeke met tien lig-en-loer-flappies gee aan kinders 'n prettige geleentheid om meer oor die see uit te vind.
Gee lewe aan die avontuur met:
1. Seeperdjie pasta – ‘n haai, ‘n seekat en ‘n boot!
2. Seediertjie stempel – laat die see kriewel op papier
3. Grafie borrels – Blaas borrels soos ‘n vis en grawe in die sand
4. Klei – kan enige seedier laat vertoon
Loer Binne: Die See
R399,00Price


