Betree die betowerende wêreld van sprokiesverhale met ʼn interaktiewe hervertelling van Jan en die boontjierank! Die opwiptonele en flappe in hierdie klassieke storie sal kinders se verbeelding aangryp en hul nuuskierigheid prikkel.
Gee lewe aan die avontuur met:
1. Boontjiesakkie – om hoog in die wolke in te gooi
2. Goue eier – met ‘n skat of twee binne
3. Sjokolade melkie laktose vry – Bessie die koei sal trots wees
4. Tower boontjies – kyk self hoe hulle spruit en groei!
My Eerste Opwip met Flappe: Jan en die Boontjierank
R 399,00Price
