top of page

Pragtige kyk-en-soekboeke deur Thé Tjong-Khing wat kinders (en hul ouers!) ure se vermaak sal verskaf. Hierdie boeke is in dieselfde tradisie as die gewilde Where’s Wally. Die woordlose boeke is geskik vir enige taal.


Gee lewe aan die avontuur met:

1.       Stokkielekkers – Hoe baie kán die muis dan eet? Wie rommel dan so?

2.       Balonne – Wie steel die balonne? Waar vlieg hulle dan weg?

3.       Inkleur kryte – Wie teken en verf dan so mooi? Waar val die kryte uit?

4.       Verjaarsdagkerse – Want 'n verjaarsdagkoek kort 'n kers!


Oor die boeke:


Soek die koek!

Meneer en mevrou Hond se koek word gesteel. En daar gebeur nog baie meer. Hoekom huil Kind Konyn? Waar is die elfde eendjie? Sien jy vir Vos en Haas?

Soek die koek! is bekroon met o.a. die Woutertje Pieterse-prys (2005) en die Zilveren Penseel (2005).


Mevrou Skaap, die piekniek en die koek

Meneer en mevrou Hond is trots op hulle twee pragtige koeke. Saam met hulle dierevriende wil hulle ’n lekker piekniek gaan hou. Maar dan gebeur daar iets onverwags . . .


Verjaardag koek

By 'n verjaardag hoort koek en presente, maar in Verjaardag met koek loop alles skeef. Hoekom flop die koek elke keer? Wie het die halssnoer gesteel? En waar is Konyn se jas wat hy op die partytjie wou dra? Wat vind Padda en Varkie in die boom? En wie kruip onder die lakens weg?


Soek Die Koek

R199,00Price
Quantity
bottom of page